Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

238 Penguin Close

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin-keeromstraat 238, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

238 Penguin Close is 'n stylvolle strandfront-vakansiehuis in Grotto Bay. Die perseel spog met verblyf en 'n privaat strandarea, buiteswembad en tuin. Dit is ongeveer 500 m vanaf die Grotto Bay Privaat Natuurreservaat.

Die ruim huis werk met sonkrag en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte- en koningingrootte-bed onderskeidelik en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Laasgenoemde slaapkamer word as 'n speletjieskamer vir die kinders gebruik. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n tafeltennistafel wat omskep kan word in 'n pooltafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur van die sitarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n eetarea. Die stoep lei na 'n dek met 'n lieflike swembad en braai-area.

Die area is bekend vir visvang en voetslaan. Daar is baie geleenthede vir gaste om die natuurlike prag van die omgewing te verken. Aktiwiteite in die omgewing sluit snorkel, fietsry en sonbaai op die terras in. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Morawiese Sendingstasie wat 22 km ver en Saxon Sea Hall wat 31 km ver is in. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat ongeveer 68 km vanaf die verblyf is.

Slaapplek

’n Bespreking by 238 Penguin Close sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 238 Penguin Close
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wynand Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Penguin-keeromstraat 238, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink 238 Penguin Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin-keeromstraat 238, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d43f9bc1906b4ef4d34c9a88ce05902a8b9960af1b3d76b39425c11c50360751776359330e3f3f7a6216753cf4454afe775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 238 Penguin Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502877728354 18.318491126355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem