Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 24 Bergview Road Kothuis
- Selfsorg
- 24 Bergview Manor House
- Selfsorg
Huisreëls
Pendeldienste en motorhuurdienste is beskikbaar vanaf Pietermaritzburg-lughawe. Dit is egter raadsaam om u eie voertuig te hê vir gerief.
Gaste van buite word slegs op die perseel toegelaat indien vooraf reëlings met die eienaar getref is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek en oormatige alkoholgebruik word nie toegelaat nie.
Daar is ander gaste-eenhede op die perseel, dus is daar 'n moontlikheid van geraas van ander gaste sowel as in gemeenskaplike areas.
Let asseblief daarop dat Hilton voortdurend onderhewig is aan kragonderbrekings.
Gedeelde areas: swembad, tuin, oprit
Stiltye is van 20:00 tot 08:00. Geen partytjies word toegelaat nie.
Hilton kan kragonderbrekings ervaar; aanbeveel: Eskom Se Push-app (area: Hilton)
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang