Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Degrees Self-Catering

Red Rock Villa
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Red Rock Villa is 'n moderne, ruim oopplan-villa met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is buitebraaigeriewe, 'n eet- en sitarea, 'n TV, WiFi en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Apartment
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea, lugversorging, 'n TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterside Cottage
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waterside Cottage is 'n oopplan-kothuis teen 'n lieflike dam met 'n ingeslote tuin, boma en plonspoel. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n volledige kombuis, eetarea en sitarea met 'n toegeboude dek. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1 - Mountain View
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, WiFi. sitarea, stoep en 'n braai-area in. Die chalet word Maandag tot Vrydag skoongemaak, maar sluit naweke en openbare vakansiedae uit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2 - Bush View
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, WiFi, sitarea, stoep en 'n braai-area in. Die chalet word Maandag tot Vrydag skoongemaak, maar sluit naweke en openbare vakansiedae uit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oorspronklike plaashuis het 'n volledige kombuis, sitarea, eetarea, kantoor, 'n stoep met 'n buitebraai en 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste in die 2 kleiner slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voor gaste bespreek moet hulle asb. daarop let dat hierdie verblyf in 'n natuurreservaat geleë is. Gaste moet dus teen 20:00 op die laaste arriveer, aangesien die hekke om 20:00 gesluit word.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste kan wel sagte musiek in die agtergrond speel, solank dit nie die diere en ander gaste steur nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451d93910061fc9e4dfef9a5aff84448fe875b98b6ea7d00cae2c46103a63222dcfa431eb7b7136ed340fc51ddbe21a5eb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 24 Degrees South R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.467288 30.879436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem