Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Degrees Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tegan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 24 Degrees Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janet V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met vriende

Beautiful spot in the bush.

Centrally located, superb value for money, friendly and helpful hosts. Everything you needed and more. A very good place to stay if you are touring the Hoedpsruit and Blyde area. We will definitely recommend this spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Gesin met tieners

Pragtige, ruim verblyf en mooi uitsigte.

Die Studio Woonstel is regtig pragtig, baie ruim en toegerus met alles wat jy nodig sal hê. Die uitsig op die berge is 'n plus. Ons is vriendelik ontvang en alhoewel ons 'n paar keer planne moes verander, het Tegan ons telkens vriendelik, effektief en professioneel tegemoet gekom. Ek sal werklik die plekkie aanbeveel. Die enigste negatief was dat ons verblyf te kort was! Ons gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaydee S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydee S
Saam met vriende

Fantasties mooi en baie ruimte. Wonderlike plek met vriendelike diens.

24 Degrees Farmhouse was ideaal vir ons as familie. Dis so mooi, netjies met baie ruimte. Jammer ons het so kort gebly sal definitief volgende keer langer bly. Baie gerieflik met mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne D
Besigheidsreis

Baie netjies en aangenaam.

Verblyf is baie netjies en goed toegerus met bystand krag gedurende beurtkrag. Voorwaar 'n puik oorblyf fasiliteite en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Kon daar ontspan met gemoedsrus. Sal verseker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moza D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moza D
Saam met vriende

Loved every second.

Perfectly clean, great location, beautiful bush setting and mountain views, great and very helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute wonderlike ervaring.

Eenheid was gereed vir ons. Sue was baie vriendelik. Die mooiste uitsig op Mariepskop en omliggende berge. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just amazing.

Just a perfect place. 10/10, thank you Sue. Great place with stunning mountain views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armando V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Armando V
Saam met vriende

Lekker skoon en rustig.

Uitsig baie mooi. Net die padgeraas wat steurend kan wees, maar diens en alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doné M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en netjiese chalets. Pragtige area en uitsigte.

Verblyf was skoon, netjies en baie gerieflik. Baie mooi area, perfek vir 'n rustige wegbreek van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars.

Die plek is baie sentraal geleë en regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Alles wat jy nodig het, om nie te praat van die heerlike bederf met G&G produkte en sy sagte beddegoed nie. Baie dankie Sue vir al die bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsa L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid. Kop skoonmaak.

Karre en restaurant nie meer beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451d93910061fc9e4dfef9a5aff84448fe875b98b6ea7d00cae2c46103a63222dcfa431eb7b7136ed340fc51ddbe21a5eb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 24 Degrees South R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.467288 30.879436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem