Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Gordonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

24 Gordonia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n fantastiese ligging in Gordonsbaai. Dié drieslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en is in 'n kompleks oorkant die seiljagklub en hawe met 'n lieflike uitsig oor Valsbaai.

Die woonstel is oopplan en die sonnige leefarea het groot vensters wat die lig en uitsigte innooi. Die woonstel se boonste verdieping het 'n groot etenstafel, gemaklike dagbed, 'n tweede kombuis en binnebraaigeriewe - ideaal vir gaste wat hou van onthaal.

Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 kamers 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is baie spasie in die kas, asook 'n glasskuifdeur wat na die balkon lei. Die gastebadkamer het 'n moderne stort en word deur die tweede en derde slaapkamers gedeel. Vars linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus en vloei saam met die oopplan-sitarea en -eetarea. Die boonste kombuis is weer met 'n yskas, stoofplaat en 'n mikrogolf toegerus. ’n Sonkrag-omsetter is geïnstalleer om die effek van beurtkrag te verminder. Die boonste kombuis kan ten volle tydens kragonderbrekings funksioneer. Met konserwatiewe gebruik kan die stelsel se batterye tot 6 ure se krag voorsien. Die woonstelkompleks bied goeie sekuriteit en gaste het toegang tot parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 24 Gordonia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 24 Gordonia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 Gordonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ea131eca2e3ddaf4c1013b2fc0974e6cb1a4346c3bce4141f69bc0c757dcf98b0393610df56b5950cf91cccbb748e8a817e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165245722732 18.860159150926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem