24 La Renee
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidson-laan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
24 La Renee is in Richardsbaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en swemstrande.
Dié woonstel is op die grondvloer en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, yskas en vrieskas in.
In die leefarea is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Koopkrag is beskikbaar en gaste is verantwoordelik daarvoor gedurende verblyf.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, 'n lapa en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 'n voertuig en 'n boot van 'n sekere lengte is beskikbaar. La Renee is 1 km vanaf Richardsbaai se ski-klub geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by 24 La Renee sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Davidson-laan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 24 La Renee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidson-laan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom