Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 On Main

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 24 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Saam met vriende

Baie goeie en veilige akkommodasie.

Die verblyf is lekker ruim en baie goeie natuurlike lig wat in kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Die huis en erf was baie mooi. Die huis is naby die see en in 'n baie rustige area geleë. Die eienaar het ons tuis laat voel. Ons het ons tyd in 24 on Main baie geniet. Baie dankie Yvonne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet O
Gesin met tieners

Regte plek vir seevakansie!

Netjies, naby die see, alles wat jy nodig het bymekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker, stapafstand vanaf alles en beslis weer opvolg.

Gasvryheid, vriendelikheid en bedagsaamheid van mense. Huis en opset skoon en baie gerieflik. Beslis om weer terug te gaan na toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

24 On Main se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle kuiertjie hier by 24 On Main, dit was n blessing om julle hier te he.

24 On Main
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df23f6820ad081edc60545d499da9b40c461e0a6ca8d625e676fb65e1c5772b9e71452ada7125094100841bb1cdd919f3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 24 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425516 19.196034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem