24 on Rocherpan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Deur die kwotasie te aanvaar, stem gaste in om 'n voltooide persoonlike inligtingsvorm en 'n afskrif van hulle ID te voorsien.
Geen harde musiek, oormatige geraas en partytjies word toegelaat nie.
Let dat die huis nie troeteldiervriendelik is nie en dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Indien gaste nie die reëls nakom nie, kan dit tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling lei en die breekskadedeposito sal verbeur word.
Was asb. en pak vuil skottelgoed voor vertrek weg, aangesien ongewaste skottelgoed 'n ekstra fooi sal meebring.
Rook is binnenshuis verbode. Indien daar enige tekens van rook is, sal die deposito verbeur word.
Terugbetalings sal binne 14 werksdae verwerk word, minus enige aftrekkings. Die persoon wat die bespreking gemaak het, is vir enige bybetalings verantwoordelik indien die deposito onvoldoende is.
Bring strandhanddoeke, vadoeke, vuurmaakhout, toiletware, skoonmaakmiddels, ekstra toiletpapier en ekstra swartsakke saam.
Die eienaar en bestuurder van die eiendom is nie verantwoordelik vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood aan enige persoon of hul eiendom nie, insluitend enige items wat in die huis vergeet of agtergelaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang