Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

241 Hermanus Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club Landgoed, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

241 Hermanus Beach club is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Hermanus, 'n skilderagtige kusdorpie in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Hierdie woonstel is perfek vir 'n gesin of groep van tot 6 gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

By die Beach Club landgoed is 'n gedeelde braai-area, 'n kinderspeelarea en 'n mini-gholfbaan. Dit is die perfekte plek om te ontspan en die verwelkomende atmosfeer te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 241 Hermanus Beach Club sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir 241 Hermanus Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 112

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kerkstraat, Beach Club Landgoed, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 241 Hermanus Beach Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club Landgoed, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a2d966726951af5c7caf28660c81f92843ded7112b6d63eb06dd3b69a914f2c39166ac85cec22ca56e0d14d375e8d21890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Church Street Beach Club Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.435687961226 19.214328750938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem