Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

245 Main Road

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 245, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

245 Main Road bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in die kusdorpie, Kleinmond. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se vele besienswaardighede kan besoek. Dit sluit botaniese tuine, visvang, walviskykpunte en seisoenale kreefvisvang-geleenthede, sowel as bier- en wynproeplase in.

Verblyf by 245 Main Road word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of 3 volwassenes elk gebied. Die oopplan-eenhede het elk 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in een van die eenhede. 'n Mikrogolfoond, eetgerei en toebehore is ook beskikbaar.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n pendeldiens na meeste aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing is beskikbaar (teen ekstra koste).

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir 245 Main Road
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Giesela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofstraat 245, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 245 Main Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 245, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd37668560109b3b4399e6744883eec0b3292adad187f34927c6fc798c3649ce12a8c774a682908a7566088f599715f5640a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 245 Main Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.337704170987 19.004195248406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem