Ballito Akkommodasie by 25 Boulder Bay | LekkeSlaap
+29

25 Boulder Bay

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Jul 2020 tot 23 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 510 R1 208 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

25 Boulder Bay is 'n pragtige, opgeknapte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die eerste verdieping teen Ballito se promenade. Die kompleks is langs die gewilde promenade, tussen die 2 hoofstrande en stapafstand vanaf verskeie restaurante. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die ten volle gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n pragtige see-uitsig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, handstort en handreling. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ander basiese toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 mense. Die sitarea het gemaklike banke en lei na 'n balkon met 'n ongelooflike see-uitsig. Verder het die kompleks 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Boulder Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 25 Boulder Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Compensation Beach-weg 70, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 Boulder Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 510
Vanaf R1 208
per nag (plek vir 4)
was R1 510
Vanaf R1 208
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fBtx7Kps8ma1KafXZB8x427j5aWj5hfVVptQtuX4eqXGNN7I5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 510, nou Vanaf R1 208  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 70 Compensation Road Beach Road Ballito 3233 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.538672685354 31.220229067459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za