25 Bronze Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

25 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi duplekswoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is op die boonste verdieping en word met 'n hysbak bereik. 25 Bronze Bay is in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë.

Die woonstel het lugversorging en al 3 kamers is op hierdie verdieping. Die eerste en tweede kamers lei elk na 'n balkon met see-uitsigte. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n mooi see-uitsig uit die groot venster en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer is alles op die boonste verdieping en bied mooi see-uitsigte. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv. 'n Spiraaltrap lei af van die balkon na die swembad en 'n beskutte braai-area. Die swembad word met die woonstel langsaan gedeel.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot onderdak parkeerplek agter 'n hek. Daar is daagliks tussen 18:00 en 06:00 sekuriteit teenwoordig.

Slaapplek

'n Bespreking by 25 Bronze Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 25 Bronze Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za