6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
25 Bronze Beach Penthouse is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks, in die hartjie van Umhlanga, geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n see-uitsig bied en 'n swembad op die perseel het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers wat elk toegang tot 'n groot balkon en 'n koningingrootte-bed het. Twee slaapkamers het lugversorging. Die en suite-badkamer in die hoofsuite het 'n bad en 'n stort, en die ander 2 badkamers het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dakwoonstel het 'n kuierarea met 'n tweede yskas-vrieskas en braaigeriewe. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek waar gaste die uitsig kan bewonder. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 25 Bronze Beach Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang