25 CORMORAN
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 LAGOON DRIVE, UNIT 25 UHMLANGA, DURBAN, 4019, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
25 Cormoran is geleë in Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal, binne loopafstand van die strand en naby verskeie geriewe om 'n gemaklike verblyf te verseker.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond en 'n eetkamertafel wat 8 gaste kan akkommodeer. Dit vloei in die sitarea, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en WiFi, en lei na 'n ruim balkon met see-uitsigte.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet, met veilige parkering.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in stap langs die promenade, die strande geniet, die vuurtoring besoek, inkopies doen by Outlet Park, of die plaaslike kookkuns en gasvryheid ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tommy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 80 LAGOON DRIVE, UNIT 25 UHMLANGA, DURBAN, 4019, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 LAGOON DRIVE, UNIT 25 UHMLANGA, DURBAN, 4019, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang