+16
Selfsorg in Ballito

25 La Mustique

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Maryka W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Geriewe was goed en was stapafstand vanaf die strand. Ons het baie lekker gebly, so dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isilda D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Had a lovely stay, loved the balcony and the outdoor furniture. Loved the apartment and location. A little problem was parking; it was very busy and every time we left with the car, we couldn't get parking when we came back, so we had to double park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Wonderful. Very nice. Wish to stay another day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mache S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2026

Kon lekkerder gewees het. Alhoewel die verblyf nie akklig was nie, was daar wel heelwat goed wat nie reg was nie. Toilet sitplekke was stukkend, gesukkel met die TV, beddegoed was vuil (veral die throw pillows was vol merke), mure was vuil, mat was vuil. Daar is ook 'n paar goed in die kombuis wat kort soos braai tange en nog gewone glase. Asook, daar is geen instruksies om te weet hoe die mikro werk nie. En niemand kon ons help om dit uit te sorteer nie. So ons kon hom nie gebruik nie. Sodra daardie goed opgeskerp is, sal dit 'n heerlike plek wees om te wees.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

94B Compensation Avenue, 25 La Mustique, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf70834940336b7d15a19d640425878452535c2a8735231b747e788a441b434cff942ebf9fe900445c4be26c72fa3c130503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 94B Compensation Avenue 25 La Mustique 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53517304319 31.222261811592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang