Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Sunset View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-straat, Sunset View 25, Namibië, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

25 Sunset View is 'n bekoorlike dakwoonstel in Langstrand, Namibië, waar die Atlantiese Oseaan en die Namibwoestyn ontmoet. Die dakwoonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n strandfront-wegbreek.

Die dakwoonstel het 2 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is nog 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n eetarea wat 'n TV en gemaklike sitplek het. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die area lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek.

Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en ononderbroke uitsigte oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Sunset View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kuiseb-straat, Sunset View 25, Namibië, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-straat, Sunset View 25, Namibië, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3e32f435e2947b302372d378833a1c0af0df14065945249b4f6d7afb1cb8a4ba285c8610335e2bf973d34f10b4bab4c57b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 4) Kuiseb Street 25 Sunset View 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.824343290882 14.543275237083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem