Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 The Tides

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir 25 The Tides
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michyla R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michyla R
Saam met vriende

It was really clean and not much movement a very quiet place, we would've preferred the others around us dancing on the grass and enjoying their stay but nope people are reserved and came for a good rest! It was good.

The pool water is ice cold, but it didn't stop us from dipping and jumping out haha and everything is in its place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren H
Saam met vriende

Waarde vir ons geld, uitstekende diens.

Sal dit weer aanbeveel, uitstekende diens was gelewer, ons was altyd op hoogte gehou van alles , vyfster-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Beatrix V
Gesin met tieners

Die matrasse kort aandag, slaap hard.

Sal nie graag weer daai kant toe gaan met vakansie nie, die wind is erg en te min winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J D
Gesin met tieners

Nice.

Safe. Neighbours made music and noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua W
Gesin met klein kinders

An excellent stay at the venue.

The DStv was not working, so it was not that great for the kids at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Goed toegerus en lekker naby die strand.

Hou van die omgewing en die feit dat dit in ‘n kompleks is. Het veilig gevoel en dis lekker naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dionne M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne M
Gesin met klein kinders

Amazing!

This place felt like a home away from home. Kids loved it. It is neat, clean and very secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D
Gesin met tieners

Dankie Raymond, jou plek is baie netjies en ons het lekker gekuier. Die eerste swem van die lente was lekker.

Dankie vir die vriendelike en stiptelike ontvangs en afsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S
Gesin met tieners

Goeie, vriendelike diens.

Netjiese verblyf loopafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myda C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie goed ontvang deur die eienaars. Hulle het uit hul pad gegaan om ons op te spoor om die sleutels te oorhandig.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het ons probeer opspoor om die sleutels te oorhandig. Ek sal enige tyd weer van hul verblyf gebruik maak en ook aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met vriende

Awesome.

Great place, will definitely return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Lekker plek, sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Gesin met tieners

Baie netjies, uiters vriendelike diens en gerieflik naby aan alles.

Uiters vriendelike en behulpsame diens. Baie ruim en netjiese verblyf, gerieflik naby aan die strand en winkels. Sal vir seker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toinette M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette M
Gesin met klein kinders

Beste naweek ooit.

Die eenheid was baie netjies. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons heeltemal op ons gemak laat voel. Daar is baie speel spasie vir ons kinders en hulle het sommer vinnig maats gemaak. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Beste Toinette,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle weer te sien!

25 The Tides
Lucine M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucine M
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Ek sal 25 The Tides beslis weer besoek. Die eienaars is baie vriendelik en spontaan. Laat jou van die begin af tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Dankie Lucine, ons hoop om julle gou weer te sien! xxx

25 The Tides
Janet S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S
Saam met vriende

Baie aangename ondervinding.

Uiters professioneel. Sal definitief weer kom kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Hi Janet, baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle weer binnekort te onthaal. Groete Percilla en Ray

25 The Tides
Mariana S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker by The Tides gebly, wens ons kon 'n hele week gebly het!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike opmerkings Mariana! Ons wens julle kon die hele week gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Percilla

25 The Tides
Chantal B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Absolute gasvryheid van die eienaars! Hulle het ons vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Die woonstel is baie netjies met moderne afwerkings. Die skuifdeur wat uitloop op die braai-area en grasperk was 'n groot bonus en my dogtertjies het dit vreeslik geniet. Sal dit beslis aanbeveel en sien uit daarna om gou weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernalise S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernalise S
Gesin met klein kinders

Die plek is fantasmagories, rustig en pragtig.

Ons verblyf by 25 The tides was te wonderlik vir woorde. My kinders was mal oor die plek. En die mense is vriendelik verby. Die ligging is perfek, naby als. See is stapafstand. Ons gaan definitief weer kom voor die jaar om is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Hi Vernalise
Baie dankie! Dit was wonderlik om julle by 25 The Tides te onthaal. Julle was fantastiese gaste en ek hoop om julle binnekort weer te sien!
Beste Groete
Percilla

25 The Tides
Leon W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Lekker gebly.

Sou graag langer daar wou bly. Ek sal weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie Leon, ons hoop om julle binnekort weer te sien!

25 The Tides
Avril A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril A
Saam met vriende

Fantasties

Die huis het alles wat 'n mens sal nodig kry met vakansie. Die omgewing is ook pragtig en mens kan net rus of besig wees afhangend van hoe mens voel. Pragtige vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie Avril, ons hoop om julle binnekort weer te onthaal.

25 The Tides
Eben L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L
Gesin met klein kinders

Lekker, gerieflik, goed geleë. Definitief weer sien.

Die woonstel is baie skoon en net. Goeie afwerkings en dit voel sommer vinnig soos jou eie. Die kompleks is goed geleë en jy voel naby aan alles. Die bure binne die kompleks is ook aangenaam en lekker vriendelik. Die eienaars Prescilla en haar man is baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente Eben, julle was wonderlike gaste x

25 The Tides
Michelle P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik naby alles.

Die eenheid is baie netjies en goed opgepas. Lekker opsie vir dié met kinders. Loopafstand van die see af. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Dankie vir jou komplimente Michelle, ons hoop om julle binnekort weer welkom te heet!

25 The Tides
Derico J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derico J

Awesome.

Dit is 'n baie mensvriendelike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizette D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizette D
Gesin met klein kinders

Griekse villa binne loopafstand van lang wit strand.

Priscilla was so vriendelik en behulpsaam. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Marizette, ek hoop ons sien julle binnekort weer.

25 The Tides
Inus M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus M
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig, netjies, skoon, ruim woonstel met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie Inus, ons is bly dat julle die verblyf geniet het, ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

25 The Tides
Lestor C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lestor C
Saam met vriende

Dit was uitstekend.

Was baie verras met die ligging en die akkommodasie self. Sal enige tyd weer daar kom tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 The Tides se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

25 The Tides
Julimay M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julimay M
Saam met vriende

Our stay at the 25 Tides was absolutely amazing.

Words aren't enough to explain our break away. My friends and I are now hooked on 25 The Tides forever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met vriende

Baie rustig, veilig, netjies, skoon en gerieflik.

Ons 3 susters en ons niggie het vreeslik lekker gekuier. Dit was die ideale plekkie vir ons om lekker saam te kon kuier. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Tides 25, Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadedcf678fd7345782a1ee5f3d5dbb5f484b03bb8f0844d70122ff1a2016b9cc047a25b4caa98a9c099703c242ddf9adc2f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 25 The Tides 90 Protea Road 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.795163392463 20.045262425811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem