25 Vasco da Gama Family Unit

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bakgat! Nndie bonus is dat dit so sentraal is. Ons het ’n fantastiese verblyf gehad. Dit was uiters gemaklik en netjies, en die kombuis was volledig toegerus met alles wat ’n mens kan nodig hê. Die groot yskas was ook ’n baie welkome toevoeging. Ons het heerlik buite gebraai en die omgewing was prentjiemooi – oral was daar blomme en laventel met skoenlappers en bye. Die gashere was ongelooflik: baie vriendelik, hulpvaardig en altyd attent op ons behoeftes. Dit was werklik ’n wonderlike verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinazo M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beautiful. The place was amazing, beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Vasco da Gama Street, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5838b66e78a03ea1bb8c928c3b14cf2f6702ffad6bc987e892e57d5911d64e7755f5074f260426f248612201f91ae2d2d88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 25 Vasco da Gama Street Kenton on Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6840801 26.6769508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang