Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

250 Tlou Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 66 resensies vir 250 Tlou Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chantelle R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle R
Gesin met klein kinders

Beautiful unit, perfect location, some maintenance issues need to be addressed.

Perfect location, stunning pool, clean unit with a well-equipped kitchen. We enjoyed the use of the air conditioning and WiFi facilities. We had absolutely fantastic wildlife visits. However, there were several maintenance issues that need to be fixed. We were advised that the owner had already been aware of some of them. The outside lights were not working, the front door lock is broken (the key turns and it looks locked, but the door can still open, compromising our security). A private item of clothing went missing from a bedroom (we searched everywhere for it but it was not located), the toilet kept running unless the lever was pushed back up manually, and the TV remote was not working. Furthermore, the bathroom locks should have keys available - the door can be locked from the inside but there is no way to unlock it from the other side, which was problematic as my 3-year-old accidentally locked herself in the bathroom and it took us 30 minutes before we were able to get her out. I would recommend this unit, but I do hope that the owner addresses the maintenance issues as it tainted what would have been an absolutely fantastic unit and stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met vriende

Fantamagories.

Dit was regtig baie lekker gewees en goeie waarde vir jou geld. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokoza M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokoza M
Saam met vriende

Beautifully located.

We really enjoyed our stay, perfect location and everything about the house is amazing. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette V
Saam met vriende

Excellent location. Untidy unit. No outside lights and no load shedding lights.

It would have been appreciated if there were 2 gas bottles and a one plate gas stove as well as load shedding lights. No outside lights were working. Unit was not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

We will attend to the issue of cleanliness, as that is not acceptable to us. We will also check with the management of the nature reserves to see if they find a gas stove acceptable. However, we appreciate your input. Thank you, Yvette.

250 Tlou Lodge
Barend R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend R
Gesin met tieners

Well worth it, amazing interaction with animals.

Absolutely stunning venue with the feel of nature on your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ponalo Martin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ponalo Martin M
Saam met vriende

Very nice.

The lodge is nice and has a private pool and all the utensils you need in the unit. I would definitely recommend it to anyone, especially when they want to relax. However, can the owner add quad bikes so we can enjoy more?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerike G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerike G

Heerlike familie naweek wegbreek.

Die lodge is baie goed geleë en bied baie. Die eienaar en kontakpersoon was beide baie behulpsaam en vriendelik met alle kommunikasie. Dit kan dalk 'n goeie idee wees om nog 'n yskas of vrieskas by te voeg om beter voorsiening te maak vir so 'n groot groep mense en om meer aandag te gee aan die eenvoudige instandhouding en netheid van die lodge. Maar dit was heerlik en almal het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S
Gesin met tieners

Fabulous location.

We had a wonderful time. The unit was neat and clean. With the current situation with load shedding, it may be helpful to have re-chargeable globes in the rooms. Two re-chargeable lights were not enough. Other than that, was a great stay and will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier saam met ons kinders.

Netjiese plek, privaat en ruim vir al die kinders wat kon saaamgaan. Sal dit vir seker in die toekoms weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Sal voorstel dat die stoep 'n beter afdak kry en dalk 'n ingeboude braai, want jy kan glad nie op die stoep of braai-area benut as dit reën nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rina F
Saam met vriende

Puik, baie lekker.

Diere was by ons, die winkel was baie nabygeleë, alles was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo T
Saam met vriende

Good one, good vibe.

The fridge was not working and we had an iced birthday cake that required lots of coldness. We reported it. Unfortunately, the caretaker said there was nothing she could do. We lost the cake because they only came the following day around 12:00/13:00 and at that time the birthday cake was gone, the damage was already done. We lost a R3500 cake. And it was my birthday. The last thing is that the restrooms were poorly cleaned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan H
Saam met vriende

Die plekkie is nie goed na gekyk nie en kort baie werk.

Die plek is goed geleë, maar nie goed na gekyk nie. Die kombuis het nie genoeg plugs, en toebehore in die kombuis kort baie aandag. Die internet het ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Sal dit beslis aanbeveel en gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met vriende

Dit was heerlik, alles wat 'n mens nodig het!

Kan miskien net bietjie die braai verbeter, baie wankelrig maar dit werk. Die dametjie wat skoongemaak het was so oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thank you for the review, we will work on it.

250 Tlou Lodge
Leslie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Leslie C
Saam met vriende

Do not book this place, it is dilapidated.

Firstly Nick, Nicky and staff are great, so no complaints there. On arrival there were a few issues which were sorted out. First impression is one of dismay that people can actually rent out something like this. 1. Upstairs had no curtain on one side, the rail was there, other side the curtains were soiled, shower head had to be replaced, toilet repaired with a stick and some mud. 2. Outlet pipe from upstairs has collapsed and there was sewerage all over the place. 3. All toilets did not flush properly. 4. When repairs were carried out to the sewerage problem on the Saturday we had a electrical fault. 5. Walls are grubby, scuffed and full of holes. 6. Furniture is worn down to the inner sponge. 7. Room curtain downstairs torn. And, and, and. This property should be removed from the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Good day Leslie,

Thank you for your feedback. We do trust the cleaning company for the unit on Mabalingwe, and we take pride in our service. We humbly thank you for your response as this helps us know which area to focus on. With these comments, it has come to light that we must invest more attention to our Elephant lodge team and their cleaning standards with additional training. We have arranged additional training with the Operational Manager with the whole private house cleaning team as a refresher course and elevate the Cleaning team back on to our expected quality of service.

We appreciate the compliment as I believe that a great guest liaison goes hand in hand with dealing with complaints or external situations that we cannot foresee sometimes.

1. Upstairs had no curtain on one side, the rail was there, other side the curtains were soiled:

This will be addressed today before the next arrival, curtains washed and railings reattached. The shower head was replaced on your stay. This is Toilet Pan ring sealer, which is a waxy substance, we shall remove this and apply new ones.

2. Outlet pipe from upstairs has collapsed and there was sewerage all over the place:

Elephant lodge is perfectly situated on the elephant walking trail, with lots of other animals such as baboons causing damage to outer structures, the wildlife sits on the outer pipes or use them as climbing rails as they get down from the rooftops. This could have in turn loosened the pipes and with water pressure have pushed out and loose. I highly apologised for the situation and we had the pipe reaffixed, cleaned the outside properly and sanitised. As this was an unforeseen situation.

3. All toilets did not flush properly:

This will all be inspected today, there was a major sewage line problem over that weekend as well, where 2 of our substations got blocked up. This was also sorted that same afternoon, which would have alleviated back pressure. Also an unforeseen circumstance but we attended to it as soon as it was brought to our attention.

4. When repairs were carried out to the sewerage problem on the Saturday we had an electrical fault:

This has nothing to do with the sewage problem I am afraid. But an electrical fault by one of the plugs. We had to rewire the plug.

5. Walls are grubby, scuffed and full of holes:

We are sorry to hear this but was rectified as this house was submitted for its Monthly deep clean on 26 May 2022.

6. Furniture is worn down to the inner sponge.

Unfortunately, we cannot assist with this, we will chat with the owner.

7. Room curtain downstairs torn. And, and, and. This property should be removed from the website:

This damage will be assessed and forwarded to the owner.

Once again we highly appreciate the feedback from the guests and all these matters will be addressed before the new guest's arrival.

250 Tlou Lodge
Thinavhuyo M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinavhuyo M
Saam met vriende

Beautiful place but far from shops. Come prepared.

Peace of mind in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrieka P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka P
Gesin met klein kinders

Had a great time.

We always book this house. The animals come straight to your doorstep. Private small pool. Great boma. Aircon in all the rooms. Had a great time. Would like an "undercover stoep" for rainy days. But we always enjoy Mabalingwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakob K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Bosveld kuier.

Die eiendom lyk baie beter in lewende lywe as op die foto's. Swembad is skoon en nuut. Kamers en badkamers het genoeg spasie en die lugreëlings werk lekker op 'n warm dag. Volle DStv en goed geleë. Winkel en tennisbaan ens. is stapafstand. Nie baie (amper geen) verkeer nie, die eiendom is naby die einde van die pad. Baie rustig en privaat. Enigste nadeel: daar is geen braai onder dak en dit het gereën die eerste aand. Ons sal beslis binnekort weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vida-marie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vida-marie S
Gesin met klein kinders

Die rustige atmosfeer laat mens goed uitrus.

Dit was baie stil en rustig en het aan ons die geleentheid gegee om goed te kan uitrus. 'n Vlakvark gesin (ma, pa en kleintjies) het ons elke dag besoek. Ons het verskeie bokke gesien wat sommer naby die huis kom wei het. As gevolg van bewolkte en reënweer meeste van die tyd was die swembad nie so baie benut nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a good stay. Improvement is needed.

250 Tlou Lodge is in a beautiful location, however, the furniture needs to be replaced. Sofa was very dirty (old spills spots). The cleaning team came and only removed the garbage bag. The lodge was not cleaned. Housekeeping around the lodge needs to be taken care of (old geyser and cleaning items dumped on the other side of the lodge). The other bathroom was very smelly (sewage issues I presume).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thanks for the review,
Matters raised shall be immediately addressed with the maintenance team.
We will also look at the question of the furniture at the unit.

250 Tlou Lodge
Jade E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jade E
Saam met vriende

Basic amenities not working and would not revisit or recommend in the future.

Upstairs toilet leaking, kitchen ceiling leaking, fridge doesn't get cold, bulbs in bedside lamps not working, no hot water on first night, unit very dirty and dusty on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, die diere rondom die kamp maak dit spesiaal.

Baie lekker, die diere rondom die kamp maak dit spesiaal. Die eenheid kort bietjie opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Skoonn netjiese eenheid met goeie ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G
Gesin met tieners

Netjiese eenheid, sentraal geleë, waarde vir geld.

Die eenheid is goed geleë in die natuurreservaat, baie netjies en skoon. Ons het die plekkie baie geniet en sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W
Gesin met tieners

Awesome, enjoyable, wow.

Lovely location, home away from home, we will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

We thank you for the compliment. We shall always do our best to keep you happy.

250 Tlou Lodge
Heidi S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S
Gesin met klein kinders

Lekker kuier en ontspan.

Tlou huis is goed ingerig en lekker privaat geleë naby al die doendinge. Ons was ook gelukkig om die trop olifante een middag laat verby te sien loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrietha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha M
Gesin met tieners

Awesome stay at Tlou 250.

We travelled with teenagers and the unit was absolutely perfect. Lots of game and elephants right on our doorstep. Mabalingwe never disappoints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

We thank you for your review and most importantly we are grateful that you enjoyed your stay at Mabalingwe Nature Reserve. We hope to see you again.

250 Tlou Lodge
Nastassja M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en baie mooi.

Als was netjies en skoon, behalwe vir die eerste aand was die water bietjie vuil toe ek badwater intap. Die volgende aand wel nog bruin, maar nie so erg nie. Diere baie oulik behalwe vir een vlakvark wat my dogtertjie gestorm en gestamp het. Verder was als netjies en skoon. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra Ferreira N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra Ferreira N

Baie lekker gekuier - huis is baie oulik ingerig!

Daar is 'n enkele los trap wat reggemaak moet word en 'n aanwins sal 'n koffiemaker wees. Verder het ons geen ander voorstelle nie, dit was heerlik en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met vriende

Great stay, lots to do. Had so much fun.

Location is perfect, so much to do and see. Wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thanks for the compliments. We are very happy that you enjoyed your stay and nature at Mabalingwe Nature Reserve. We shall always try our best to ensure that your emjoy your stay.

250 Tlou Lodge
Monica W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica W
Saam met vriende

Wonderlike, netjiese huis.

Die verblyf was baie netjies en het alles wat mens nodig het. Die boma en swembad is beslis 'n baie lekker aanwins en die diere is rondom mense. Definitief waarde vir geld en sal beslis weer hierdie verblyf aanbeveel. Die bonus was die olifante wat die een aand reg by ons huisie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thanks for the compliments. We are very happy that you enjoyed your stay and nature at Mabalingwe Nature Reserve.

250 Tlou Lodge
Michanette L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek vir 'n naweek of meer!

Ons het regtig ons tyd hier soveel geniet, ons wou die naweek na 'n week verander! Netjies, goed ingerig en vol vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met klein kinders

Ontspannende wegbreek.

Ons was baie tevrede met die huis en geriewe. Die huis is ruim en goed ingerig. Die toevoeging van lugversorgers in al drie kamers sowel as die leefarea is 'n groot bonus. Die swembad en boma is lekker kuierareas vir die hele gesin. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Saam met vriende

Fantastiese belewenis!

Dis on tweede besoek aan 250 Tlou Lodge en dit was weer ’n fantastiese belewenis om so naby aan die wild te wees. Die verblyf en gerief was uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andre L

Die eenheid benodig dringend aandag, die kombuiskaste is verrot.

Alhoewel die skoonmakers nog besig was met ons aankoms was die eenheid baie beslis nie skoon nie, soos bv die storte, dit benodig 'n baie deeglike skoonmaak. Die kombuiskaste is so verrot dat ons nie eers ons kos daarin wou sit nie, wou dit nie waag om enige siektes op te tel as gevolg daarvan nie. Die eenheid se binnekant benodig dringende opknapping. Ons moes ook bel om die sleutel vir die eenheid te kry aangesien niemand ons laat weet het daar is 'n kombinasie voor nodig nie. Ek moes die eienaar bel vir die kombinasie en hy sou my n boodskap stuur met verdere inligting waarvoor ek nou nog steeds wag. Die gebou is in 'n goeie toestand maar alles binne-in laat veel te wense oor, om dus R3000 per aand vir so n eenheid te betaal is verregaande, ons sal beslis weer na Mabalingwe gaan maar sal baie, baie beslis nie weer bespreek by 250 Tlou Lodge nie. Jammer, 250 Tlou Lodge kan ons regtig nie aan enige iemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, naby alles, goed ingerig.

Terwyl ons geswem het, het daar 'n trop olifante verby geloop. Dit glad nie verwag nie en was 'n heerlike verrassing gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker gesellig saam met die familie, een kleuter en 2 babas

Ons was baie gelukkig om die olifante daar te kry. Hulle het by ons kom eet. Ons het net opgelet dat die toilet of iets deur die dubbelverdieping se vloer lek tot in die kombuis voor die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette G

Lekker rustige naweek in die natuur.

Verblyf was baie netjies en aircons in elke kamer is 'n groot bonus. Ons het die naweek so baie geniet dat ons belsuit het om dit 'n jaarlikse instelling te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kay H
Saam met vriende

Reasonable price - unit was adequate, but we had some issues.

Constant drone of the air conditioner 24 hours a day. From the unit next door was a bit of a nuisance. There was no escaping the noise. The kitchen units and equipment could do with a good clean glasses and plates etc. were dirty, as well the loose carpets. The front door lock is not adequate and it doesn't lock easily, needs to be replaced. We had no hot water, had to call Nick who arranged a repair at 19:00. Nick was amazing. 10/10 for him. He assisted with the lock and the lack of hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback we shall immediately attend to it. We apologize for any inconvenience.

Yours,
Joel

250 Tlou Lodge
Emma H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Saam met vriende

Stukkie bosparadys.

Dit was 'n wonderlike naweek saam vriendinne in Mabalingwe. Die wilde diere kom kuier elke oggend en dit unit is baie lekker ingerig. Ons het wel nie die naweek warm water gehad nie maar ons het gereël om paar ure langer te vertoef wat wonderlik was. Sal die unit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Baie, baie lekker.

Baie lekker olifante en renosters gesien by die huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Saam met vriende

Lekker huis en alle geriewe werk.

Buffels, bobbejane en vlakvarke word gevoer naby huis en hulle kom tot 3 m van ons en geen omheining. Toilette lek, storte vuil en trap baie gevaarlik met derde trap wat uitsak as jy dit gebruik. Game drives baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma P
Saam met vriende

Heerlike kuier saam met vriende, goed vir 'n wegbreeknaweek.

Die huis is regtig lekker ingerig en ons het niks gekort nie. Die swembad is 'n groot bonus. Die beddegoed en gordyne kort bietjie aandag. Naby ander huise, maar die oop stuk agter die boma voel soos jou eie stukkie bosveld - 'n hele paar diere het kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was volledig toegerus en skoon. Baie lekker gebly.

Ek dink net mense kan ingelig word dat die leeus en roofdiere in kampe is en word net Woensdae en Sondae gevoer. 7AM in die oggend. En mens moet boek. Dit was baie teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die huis is pragtig skoon. Die Swembad is baie oulik, alles was baie netjies. Baie diere het kom besoek wat wonderlik was. Daar is wel 'n paar dinge wat ons gepla het. Die eerste aand was die kraanwater pikswart, ons wou nie eers daarin bad nie. Die DStv het die tweede aand nie gewerk nie. Daar is geen vatlappe of vadoeke nie en die eetgerei is swak. Die messe en vurke pas nie by mekaar nie. Daar is nie 'n pan nie. Daar is ook min braai-toerusting. Geen middels om rooster mee skoon te maak. Anders as dit was alles baie mooi en skoon. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

We wish to confirm that your review is well appreciated and are attending to all issues raised in your review. We have communicated this issues to the maintenance and cleaning team to Mabalingwe which team is and should always be on-site to immediately attend to any matter that is of concern to the guest and where possible provide a solution immediately. We will also check with DStv, this being a holiday option, just to establish why it was not on for your entire stay at the Lodge. Once more we apologise for the inconvenience and undertake to deal with all the issues raised in your review.

250 Tlou Lodge
Gali M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gali M
Saam met vriende

Awesome experience.

Great experience indeed. Waking up to nature was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charisse D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse D
Saam met vriende

Onbeskryflik! Baie dankie!

Al wat ons gedink het is aan 'n klein diepvries wat dalk sal help want al ons ys en vleis kon nie in die yskas s'n pas nie. En die stortkop in die kamer waar die dubbelbed is werk nie so wonderlik nie. Maar verder was alles amazing. Baie dankie! Ons het die naweek vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate W
Gesin met tieners

Outstanding.

We had such a super stay and the accommodation was excellent with all the creature comforts. Cannot rate the place and location highly enough. We had daily visitors: warthogs, monkeys and buck. It was such a delight for the kids to see animals so close. Will definitely be returning there. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus H
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuierplek.

Perfekte plek, as hul net die water kan uitsorteer, was meeste van die tyd swart/bruin en soms geen water. Huis kan ook dalk meer waaiers of lugversorgers kry. As mens vensters oop los kom apies in huis. Behalwe vir apies, water en hitte, is dit die perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Gesin met klein kinders

The property is amazing.

We really enjoyed our stay at 250 Tlou Lodge. You have a front view to wildlife roaming around. The place needs a spring cleaning and the lady who came to clean for us did the bare minimum and was not the friendliest. We asked for a pair of sheets for one of the beds since my mom had a fever for two of the nights that we were there and we were told they were none. For the amount of money that you pay you would expect at least to get a clean pair of extra sheets. Overall, our stay was enjoyable and would definitely stay there again and recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Most enjoyable getaway.

We really enjoyed our stay. The addition of the pool was fantastic during the hot December. We loved the animals that visited the lodge throughout the day. The cutlery and crockery could do with an upgrade. We can definitely recommend this unit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

We apologize for the inconvenience and we immediately took this up with the Maintenance and cleaning company at Mabalingwe and Nick informed us that they subjected them to disciplinary measures.

250 Tlou Lodge
Rachelle M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle M
Saam met vriende

Perfek vir ‘n naweekwegbreek.

Dit was die 2de keer wat ons by 250 Tlou Lodge gebly het en was aangenaam verras met die verbeteringe aan die boma area en die splash pool wat gebou is. Oor die algemeen is daar maintenance wat in die huisie gedoen moet word. Die een trap het gebreek en dit is 'n val-risiko. Ons het goeie diens ervaar en baie lekker gekuier. Die plekkie het alles wat mens nodig het en sorg vir gemaklike naweekwegbreek. Sal beslis weer gaan! Die olifante het ook rondom die huisie beweeg en dit was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Ons het baie lekker gekuier, plek was baie netjies.

Als was baie netjies en ons het ons tydjie daar baie geniet. Ons sal vir seker weer gaan, en beveel dit hoogs aan vir enige iemand wat belangstel om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Lekker maar die chalet is ietwat teleurstellend.

Met aankoms het ons gesien een van die beddens se lakens was nie geruil nie. Groot mierplaag in die chalet. Badwater is swarterig en verbeter nie soos die water loop nie. Toaster het nie gewerk nie. Vuurmaak/braaiplek is oud en kort aandag. Dis moeilik om die heel tyd gebuk te staan en braai. Te min fasiliteite en spasie vir die hoeveelheid mense wat vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe S
Saam met vriende

Very nice place but the water is dirty and drainage blocked.

The other bathroom stinks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra Ferreira N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra Ferreira N
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik.

Baie lekker en gemaklik, goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle M
Saam met vriende

Baie gemaklik. Alles wat mens nodig het vir ‘n lekker wegbreek.

Ons het die naweek baie geniet. Die tennisbane en kafee is loopafstand vanaf die huis. Die huis se stoep-area kyk ongelukkig in die ander huis vas maar die boma-area is in die bos geleë. Die diere was volop. Ons het selfs ‘n trop olifante gehad wat rondom die huis beweeg het. Ek sal in die vervolg net ‘n lantern of lig saamvat vir die boma-area. Geen ander klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine K
Saam met vriende

Heerlike naweekwegbreek.

Ons het die naweek saam met vriende baie geniet. Naby aan die swembad en die kinders het sommer met hul fietse gery tot by die vermaak/ontspannings gebied. 'n Lekker/ongewone verrassing was die feit dat die olifante 2 aande ons kuier om die kampvuur kort geknip het omdat hul water uit die eenheid langsaan se swembad kom drink het en die bome agter ons boma baie sappig geag het. Sal definitief graag weer 'n naweek boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joni B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joni B
Gesin met tieners

Lifelike huis met goeie fasiliteite.

150 Tlou se ligging in Mabalingwe is perfek. Dis binne loopafstand van die winkel en mini-golfbaan en ook ver genoeg sodat die plekke mens nie steur nie. Warm water in die storte is 'n reuseprobleem. Die vloei is onegalig wat in die somer nie die einde van die wêreld sal wees nie, maar in die winter is dit onaangenaam. Die kombuiskaste is oud en restourasie sal 'n goeie idee wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie C

Goeie ligging, maar die huis is nie in goeie kondisie.

We had a lovely stay at this location but the below points needs to be addressed before the next guests are scheduled at this lodge. Several light bulbs are not working in the house and we could not find any additional light bulbs in the cupboards. We were unable to use the upstairs bathroom for instance due to this issue and we had to switch out bulbs in the evening from one room to the next to be able to use the space. There is an issue with exposed wires at the back of the house ─ this is a major safety issue. It might be due to point 2 but the geyser was not working properly. We were only able to fill one bath with about a tenth of water before the hot water was finished. We were forced to boil water in the kettle to fill a basin to wash as there was only enough water for 1 of the 6 of us at a time to batch/shower. The house is lovely and in a great location but the above points do need urgent attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback. We really value your feedback since it helps us to improve our service. The issues have already been brought to the attention of the Maintenence team at Mabalingwe and have been attended to.

250 Tlou Lodge
Chantal J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met tieners

Walking distance to entertainment center. Perfect for kids.

Had a lovely weekend. Needs a bit of maintenance. Kitchen cupboards not closing, leak near toilet. Cockroaches in kitchen. Crockery chipped. TLC needed in certain areas but otherwise very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra D
Saam met vriende

Alhoewel ons baie lekker gekuier het by Mabalingwe, sal ek nie 150 Tlou Lodge aanbeveel aan toekomstige gaste nie.

Kombuiskaste is vrot. Daar is geen behoorlike messe nie. DStv buitewerking. Die paadjie na die huis toe is vol onkruid en dorings. Die plante wat by die stoep geplant is, is gevaarlik vir klein kinders. Dit groei oor tot op die stoep en ons moes gereeld uitkyk dat ons kinders nie seerkry nie. Daar is baie miere in die huis. Die buitelig flikker aanhoudend en jy kan dit nie afsit nie. Die boonste vertrek se waaier werk nie behoorlik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

250 Tlou Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback, we have brought this to the attention of maintenance people to urgently attend to same.

250 Tlou Lodge
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2496daaf8f4e3809d852a5e1fa9cef746b7d020c9622b4f32afaf98627efc6c5f7b1bf41ed9be6a332add9002a3780eaed1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 66 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822492 28.061524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem