Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

256 Elements

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Private Golf Reserve 256, Cyferfontein, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

256 Elements is in 'n rustige en gesofistikeerde bosveld-omgewing geleë en bied 'n vreedsame wegbreek omring deur die prag van die natuur. Die luukse toevlugsoord is ontwerp om 'n ongeëwenaarde ervaring aan gaste te bied, met moderne geriewe en die kalmte van die buitelewe.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel wat verder lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n kaggel en groot vensters wat 'n mooi uitsig oor die groen omgewing bied.

Die onderdakstoep het sitplek en 'n binnekaggel wat lei na 'n groot buitedek waar gaste kan kuier of 'n oggendkoffie kan geniet terwyl die ritselende blare en voëltjies hul toesing. Die vakansiehuis is ideaal vir gholfentoesiaste aangesien dit reg langs 'n uitstekende gholfbaan geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by 256 Elements sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Elements Private Golf Reserve 256, Cyferfontein, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Private Golf Reserve 256, Cyferfontein, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491aa53aae7bb4eff2f7ec9d6f589adb05378da3b6a44997b4b06035df214e2ecc0b7f03f2bb51fdf3b4258aaaccb59f4075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 256 Elements Private Golf Reserve Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791872 28.1342887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem