Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Umhlanga

26 Bronze Beach

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

26 Bronze Beach is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig het.

Hierdie woonstel kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens het hierdie ruimte 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.

Deur die stapeldeure is 'n oordekte balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 252

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 26 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc01abaab58f752aee9eefa436587724d9f38f7e05a8807e28d96fac67f6e6f361d8ece70675bdfa2c7e9211f6ec4113a0ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7184702 31.0911687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang