LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 26 La Mer - Ground Floor | LekkeSlaap
+35

26 La Mer - Ground Floor

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir 26 La Mer - Ground Floor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willie N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike ervaring, baie netjiese plek, gemaklik en tot gevolg gehad dat ons 'n wonderlike vakansie kon beleef.

Ek kan vir seker hierdie verblyf aanbeveel. Daar is daagliks 'n skoonmaker wat help om die plek skoon en netjies te hou, wat dus jou vakansie-ervaring verder vat dat jy nie ook moet huis skoonmaak en bed opmaak nie. Die feit dat die eenheid op die grondvloer is, maak dit soveel lekkerder om saam met jou kinders die grasperk te geniet. Baie netjiese eenheid waar alles behoorlik werk. Ek kan dit voorwaar aanbeveel.

Helene B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met klein kinders

Droomvakansie!

Ons tydjie by La Mer 26 was perfek! Gabi en die dames wat skoonmaak is vriendelik, professioneel en deeglik. 'n Asemrowende uitsig oor die see en die rustigheid van die kompleks is 'n wenresep vir 'n wonderlike vakansie. Die woonstel is pragtig, met alles en meer waarvoor mens kan vra. Daar is soveel liefde en aandag in elke aspek van hierdie pragtige woonstel ingesit dat mens nie anders kan as om alreeds jou volgende vakansie te beplan nie. Die enigste nadeel was dat ons nog langer kon bly nie!

Geetha M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geetha M
Gesin met tieners

Beautiful apartment and excellent service.

26 LaMer is a beautiful spacious apartment with everything we needed. The cleaning service was a nice surprise as I don't want to clean up while on holiday. I was also surprised that the kitchen was well stocked with good quality crockery, utensils and appliances. Loved that we had a washing machine too. The beach was a tad bit of a walk with all the chairs, tent and picnic stuff but I would definitely come back.

Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie akkommodasie.

Baie goed, gemaklik met al die nodige toerusting met 'n fantastiese uitsig.

Natasha C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Pragtige plek en sal weer terugkom. Stoof moet net vervang word. Plate opgeswel en een plaat was al gebars. Sukkel om kos so gaar te maak.

Lente D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente D
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Baie tevrede, alles van die parkering tot die beddens was goed ingerig, en die uitsig maak dit net nog mooier! Baie, baie gelukkig!

Janine B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Die perfekte huis weg van die huis met kinnertjies.

Ons is absoluut mal oor die akkomodasie gewees. Le-che was vreeslik oulik gewees en so hulpvaardig. Die huisie was skoon en het alles gehad wat jy kon nodig hê. Hulle het selfs vir ons twee eetstoeltjies vir die kleintjies gegee en gehelp met die strykwerk. Die woonstel het 'n pragtige uitsig op die see en 'n lekker grasperk vir die kinders om te speel. Stapafstand van 'n private strand en die kompleks se swembad en speelplek is van hoë gehalte. Ons kom vir seker weer terug.

26 La Mer - Ground Floor's terugvoer

Terugvoering soos dié is waarna ons streef. Ons is so bly julle het die kwalitiet diens geniet. Ons personeel sorg altyd vir 'n groter bederf, strykwerk is een van daardie bykomende verrassings. Ons harte pomp van trots.

Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Burger Edwards

26 La Mer - Ground Floor
Karin P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin P
Gesin met klein kinders

Pragtige grondvloer met uitsig oor die see, swemstrand effens ver om te loop.

Pragtig gemeubileer, mooi see-uitsig, baie skoon en netjies. Twee lieflike badkamers, genoeg parkering en WiFi. Stap na die strand is bo-oor die treinspoor en nogal ver, veral met klein kinders by, en daar is geen lewensredders nie. Indien jy by 'n veilige strand wil swem met lewensredders moet jy ry na Amanzimtoti se strande. Die ATKV-strand net suid van La Mer is nie teoganklik vir dagbesoekers nie.

Anika D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig in stylvolle eenheid.

Baie stylvolle en fantasties toegeruste woonstel met die beste uitsig oor die see! Baie rustig om elke aand met die geluid van golwe aan die slaap te raak. Baie goeie kwaliteit linne en kombuistoebehore!

26 La Mer - Ground Floor's terugvoer

Terugvoering soos julle terugvoering is waarna ons streef.

26 La Mer is baie spesiaal, is dit nie?

Ons harte pomp vol ekstra trots vir ons geliefde woonstel. Ons is so bly julle het die kwalitiet linne geniet. Vra volgende keer vir die wittebrood linne vir 'n nog groter bederf.

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Burger Edwards

26 La Mer - Ground Floor
Willie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met vriende

Fantastiese venue met die regte gevoel asof jy by die see is, as jy die ligging en uitsigte vanaf oop stoep in ag neem.

Baie goeie ligging en fantasiese uitsigte oor die see as jy jou oggend koffie op die stoep drink. Self met reënerige weer is die venue fantasties en prakties en kan daar ure gekuier word op die groot oop stoep. Beslis 'n goeie vakansie gehad by La Mer. Sal weer wil terugkom volgende jaar.

Deidre L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige droom-woonstel vir 'n lieflike wegbreek-vakansie.

26 La Mer was waarlik 'n droomplekkie. Die woonstel is so mooi gemeubileer, met alles wat mens aan kan dink, met boonop 'n pragtige uitsig oor die see. Dit lyk presies soos wat die fotos aandui. Alles van die korrespondensie met die eienaar tot die sleutels optel, tot die verblyf self was perfek. Ons het dit so geniet en kan met volle vertroue dit vir almal aanbeveel. Ons sal verseker teruggaan!

Jane Z - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Z
Saam met vriende

Lovely view, nice and clean.

Apartment is lovely, pool and braai areas are well maintained. Definitely recommended.

Madelein B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Gesin met klein kinders

Veilig en gerieflik met 'n goeie uitsig oor die see.

Die woonstel is mooi en goed ingerig en die stoep en uitsig fantasties. Strand nie so ideaal vir klein kinders nie. Lekker area naby aan alles. Swembad was 'n treffer onder die kinders. Baie moeite is gedoen met die verblyf en die skoonmaker is baie oulik.

Lizelle P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle P
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, het die voorreg gehad on dolfyne van die stoep af te sien.

Die verblyf was uitstekend, kamers groot en skoon. Ons het baie lekker gebly en ons het die voorreg gehad om dolfyne van die stop af te sien. Die diens van die bespreking tot en met uitklok was uitstekend.

26 La Mer - Ground Floor's terugvoer

As dit nie dolfyne is nie!! ........dan is dit walvisse!!
Met 'n uitsig soos 26 La Mer s'n is daar ALTYD een of ander onverwagte bonus!
Die patio is absoluut gemaak om die uitsig te geniet, die see en branders in te neem en die BELONINGS raak te sien!
Gelukkige julle!
Kom kuier gerus weer.
Dankie
Burger en die span!

26 La Mer - Ground Floor
Nadia S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Mooi en gemaklik.

Sien asb. die sterre.

Liandi S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid, volledig toegerus en fantastiese see-uitsig.

Goed geleë met maklike en veilige toegang tot die strand. Grondvloereenheid met groot stoep wat uitloop op grasperk, ideaal vir gesinne met jong kinders. Bestuur baie hulpvaardig en vinnig om enige probleempies uit te sorteer.

Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6DJ0SuAucsZjxRIqUTXq8STCiQdEwjIYt1GU82CTNoGapkVvut?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 195  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.114179894075 30.851764170639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!