LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 26 on Winburg | LekkeSlaap
+5

26 on Winburg

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

26 on Winburg is in die dorpie Hartenbos, tussen George en Mosselbaai, geleë. Die woonstel is 1,2 km van Hartenbosstrand af en slegs 400 m vanaf 'n verskeidenheid winkels.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is 'n buitebraai en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Die eenheid is slegs 700 m vanaf die strand en 800 m van die ATKV-amfiteater af.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 on Winburg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir 26 on Winburg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 26 on Winburg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApg5vgv60Fc0Cmpt2TcMhAP7cMiQYl1G5TuEhgwvEZas76zGtIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 26 Winburg Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.119774 22.114322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!