LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 26 Sunset Villa Llandudno | LekkeSlaap
+31

26 Sunset Villa Llandudno

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 26, Llandudno, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R72 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

26 Sunset Villa Llandudno is 'n unieke en holistiese oord waar jy weer jouself kan vind. Hierdie skilderagtige eiendom het pragtige uitsigte oor die walle van Llandudno en bied 'n agtergrond van ontspanning. Hier kan gaste 'n unieke, persoonlike uitdrukking van egte gasvryheid ervaar.

Gaste kan pragtige see- en berguitsigte vanuit die 6 identiese suites geniet, wat verblyf bied wat goed ingerig is en wat oor privaat sjef- en kelnerdienste beskik. Geriewe by 26 Sunset Villa sluit 'n sonverhitte swembad, 'n stoomkamer, 'n hoofdek van 80 m² met braaigeriewe, ruim leefareas met onbeperkte WiFi, ondervloerverhitting, privaat sondekke en koffie- en ysmasjiene in.

'n Vonkelwyn-ontbyt en 'n ligte middagete of skemerkelkies en kanapees, 'n tweegangmaaltyd asook verskeie premium Suid-Afrikaanse wit-, rooi- en vonkelwyne is by die tarief ingesluit.

Die sonsondergang, die berge, die sand en die see, 'n verandering van plek en tempo... ons bied jou die geleentheid om rustig te raak en die gasvryheid te geniet wat jou sal verfris. Kom vernuwe en herlaai met panoramiese see-uitsigte en die klank van branders wat breek - 'n gevoel van volkome rustigheid.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 Sunset Villa Llandudno sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Sunset-laan 26, Llandudno, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R72 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R72 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 26, Llandudno, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjys2HyznXU0dcY9bBpbuWTIqKWy7NXugiR3y0vFRUAkSwTvoK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R72 000  per nag (plek vir 12) 26 Sunset Avenue Llandudno 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.012863333333 18.336599444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!