26 The Shades
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Badhanddoeke en linne
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen matriekstudente of studentebesprekings word aanvaar nie.
Besprekings vir gaste jonger as 25 jaar word nie aanvaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom