268 Forest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

268 Forest is 'n houthuisie in Nature's Valley, 'n bekoorlike seekant-dorpie op die Tuinroete omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Daar is slaapplek vir 6 mense. Dit is die ideale bestemming vir gesinne en groepe vriende.

Die huis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot eetkamertafel. Die groot sitkamer het gemaklike sitplek. Daar is 'n pragtige tuin met 'n dek 'n draagbare braai. Die tuin is ruim en het baie plek vir kinders om te speel.

Jy kan die hele Tuinroete verken van die ideale bestemming af en ontspan in die heerlike sonnetjie. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer die rustigheid van die bekoorlike vakansiedorpie.

Slaapplek

'n Bespreking by 268 Forest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 268 Forest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za