Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 @ Seodin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seodinweg 27, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

27 @ Seodin is 'n lieflike, knus woonstel op die gasheer se perseel in Kuruman in die hartjie van die Kalahari. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke op die perseel beskikbaar. Die perseel is met 'n elektriese heining omhein.

Gaste kan die Billy Duvenhage-natuurreservaat met verskeie wild- en voëlspesies en die wêreldbekende Kgalagadi-oorgrenspark wat 3,6 miljoen-hektaar se woestyn beslaan, besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 @ Seodin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 27 @ Seodin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Seodinweg 27, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seodinweg 27, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e98646312a97e2c0b7e6fed86827dfc0bf1665443b3efb91242a6df4c8f29f0da22558e63471b633d8127f2c821bd07381f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 27 Seodin Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.429544591787 23.441997170448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem