LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 La Renee | LekkeSlaap
+6

27 La Renee

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonlaan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 8301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 La Renee is in Richardsbaai aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en bied gehalte-vakansieverblyf ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en swemstrande.

Dié grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, yskas en vrieskas.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerde, -slimkaart en afstandbeheer saambring.

Die kompleks bied aan gaste 'n gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe wat hulle kan benut. Daar is ook veilige parkeerplek vir 'n voertuig en plek is beskikbaar om 'n boot te parkeer van 'n sekere lengte. Die kompleks is 1 km vanaf Richardsbaai se waterski-klub.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 La Renee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 27 La Renee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Davidsonlaan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 8301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 27 La Renee het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonlaan 5, Meer-en-See, Richardsbaai, 8301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPiN1jN1XXQQ1EsR1oQ01pgatslH3wM66W3BpRzcVkCvB8JCYrZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Davidson Lane Meer-en-See 8301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792778 32.098882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!