Vitamiene-See - 27 Magersfontein
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 13 Jan 2026.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R920R782 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vitamiene-See (27 Magersfontein) is 'n selfsorg-eiendom in Hartenbos, wat akkommodasie bied wat geskik is vir groot gesinne, groepe vriende, kleiner groepe of 1-2 gaste. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Akkommodasie is verdeel in drie eenhede. Die Voorhuis het 3 slaapkamers en 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, plus 'n ekstra toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof met oond en spens. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Braaiplek is beskikbaar.
Die Pophuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie sluit 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitkamer het 'n TV en gratis WiFi. 'n Vrystaande braaiplek is op aanvraag beskikbaar.
Die Hoofhuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens, en die oorblywende drie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is 2 bykomende badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met 'n oond. Twee sitkamers het elk 'n TV en gratis WiFi. Slaapkamers en badkamers is op die tweede en derde verdieping geleë. Buite is daar 'n knus braai-area met 'n ingeboude braai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Vitamiene-See - 27 Magersfontein het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang