27 on Park

Rugsakreisigerslosies
Rooms
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n lessenaar. Gaste maak gebruik van 2 gedeelde badkamers, elk toegerus met 2 storte, 2 toilette en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Die huis het 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Gaste kan ook 'n gemeenskaplike leefarea met gemaklike sitplek geniet. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase is naby geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Kombuis & eetkamer
Kisvrieskas
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is streng verbode. Harde musiek en partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Die gebruik van alkohol word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Park Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9b165bc8b4a54196f64e64d590c9086feb68205146770a65dac436947b1469e90e7ae4e40bdc986ef947f3b3808e9cfe2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 27 Park Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642251681113 18.999627729793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang