LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 on Pinehurst | LekkeSlaap
+23

27 on Pinehurst

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 27 on Pinehurst
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hester V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topverblyf in heerlike, ontspanne omgewing!

Puik gasvrou wat 'n mens welkom laat voel in 'n uitstekend toegeruste en smaakvol gemeubileerde plekkie vir twee! Baie dankie vir 'n aangename naweek waar ons kon herlaai!

Shelise W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en skoon, goeie area, vriendelike diens.

Baie netjiese plek, ons het lekker gebly. Vriendelik verwelkom, sommer dadelik tuis gevoel.

Sebastiaan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring gehad, beslis aan te beveel.

Dit is 'n baie netjiese plek wat modern en luuks is. Michelle was baie vriendelik en was beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het. maar heeltemal uit die oog die res van die tyd. Ons algehele ervaring was baie positief en ons sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Shirley V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Saam met vriende

Awesome. Beautiful and super friendly customer service.

Michelle, what a great host. This place will definitely see me again. Clean, refreshing, modern accommodation. Love it!

Stefany M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefany M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot blessing.

Baie mooi plekkie, vriendelike mense. Baie maklik om in en uit te gaan. Dit was perfek. Baie dankie.

John E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons lekkerste verblyf ooit. Fantastiese plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

Our best stay ever. Fantastic place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carika B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

'n Warm verwelkoming en gasvryheid in oorvloed! Luuks, skoon, netjies, veilig, stylvol en gerieflik toegerus! Uitmuntende oog vir perfeksie! Michelle stap verseker die ekstra myl en kan sien dis vir haar 'n passie! Baie dankie dat jy ons so welkom en gemaklik laat voel het! Jy sien ons vir seker weer!

Johan Frederik P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Frederik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Goeie persoonlikke diens.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurstrylaan 27, White River Country Estates, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Hla3m6LacmfmL7Sg9ebtWKQWmj5XPz7GFLv78B8FYDDj5x9Pb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 27 Pinehurst Drive White River Country Estates 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.2830384 31.0069354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!