Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Sandton

27 The View Morningside

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Michelle Street, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

27 The View Morningside is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Morningside. Sandton City en Sandton CBD is slegs 4 kilometer weg. Hierdie goed ingerigte ateljee is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die leefarea bied 'n gemaklike rusbank en 'n toegewyde lessenaarruimte, terwyl vermaak verskaf word deur 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi.

Gaste word voorsien van 'n veilige parkeerplek op die perseel en 'n gerieflike basis vanwaar hulle Sandton en al sy besienswaardighede, winkels en restaurante kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 5 Michelle Street, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Michelle Street, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccde3de41f9b6c7b4bdfbe64bfa6c667556979bf351db046f59495b184c14fc7ec08461ca7f75b11c0802a281e0be148305b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 Michelle Street Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.0740102 28.0660827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang