LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 Umdloti Cabanas | LekkeSlaap
+16

27 Umdloti Cabanas

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, 27 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 Umdloti Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n hoekwoonstel met 3 verdiepings en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel is in die Umdloti Cabanas-kompleks oorkant die pad van die strand geleë.

Die woonstel is ruim en het 'n leefarea met 'n balkon op elke verdieping. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond, en die woonstel het sekere DStv-kanale.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad met 'n area vir kleuters en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die woonstel bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Besprekings gedurende Desembervakansie moet 7 dae of langer wees.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 Umdloti Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 27 Umdloti Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • South Beach-weg 5, 27 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 27 Umdloti Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, 27 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51DxNUYdVIT7VoF1O7puO2k45G9s7IGib6WHz7xYaVaygYCQW2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 South Beach Road 27 Umdloti Cabanas 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.67209031349 31.116491550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!