2708 Pearl Sky
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.
- 'n Minimum verblyftydperk van 5 nagte geld in die lae en middelseisoen, en 7 nagte tydens die hoë en spitsseisoen.
- Die eenheid word Maande tot Vrydae skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Studentegroepe, matrieks of Rage-groepe word nie toegelaat nie. Gaste onder die ouderdom van 25 mag nie hier bespreek nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang