LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27A on Angus | LekkeSlaap
+65

27A on Angus

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27A Angus-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston. Gehalteverblyf word aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste gebied. Die perseel is slegs 15 km van die Johannesburg Stadion en Gold Reef City & Casino af.

Verblyf word in 5 eenhede gebied. Elke eenheid het toegang tot 'n terras of 'n balkon en het 'n groot HD platskerm-TV met DStv. Daar is 'n privaat badkamer in elke eenheid en linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n groot, Hollywood-styl swembad wat deur 'n pragtige tuin omring word.

27A on Angus is 16 km vanaf Sandton Mall, en Eastgate Shopping Centre en Bedford Centre is net 850 m ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 27A on Angus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 27A Angus-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Gaste dink 27A on Angus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27A Angus-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAma1L41aE3YODxPMFGbJKd1xzjTD2wKBk0Tf6GFP4rWPd605wrB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 27A Angus Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.182206905509 28.121287822723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!