28 @ Kerkstraat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Kerk Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
28 @ Kerkstraat is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Lichtenburg, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Kamergeriewe sluit in 'n TV vir vermaak, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toegewyde lessenaar. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
28 @ Kerkstraat is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gemaklike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 Kerk Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Kerk Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang