28 Degrees North West Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscustraat 19, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
28 Degrees North West Guesthouse is 'n lieflike gastehuis met 'n Toskaanse styl en wat op pad na die Kgalagadi Transfrontier-park en Namibië geleë is.
Die gastehuis bied 8 gerieflike en individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor sy eie ingang vanaf die tuin, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Noodkrag is beskikbaar in die geval van 'n kragonderbreking.
Al die dubbelkamers beskik oor dubbel- of enkelbeddens en elke gesinskamer het 'n kombinasie van dubbel- en enkelbeddens vir 5 gaste. Elke gesinskamer beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis.
'n Volledige ontbyt, beskikbaar teen ekstra koste, kan in die kamers of in die eetkamer bedien word. 'n Driegangmaaltyd is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Braaipakke en hout is ook op versoek beskikbaar.
28 Degrees North West Guesthouse het ook 'n lapa met 'n braai-area en swembad, asook 'n speelarea vir die kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ontspan met pragtige voëlsang en die uitsigte voor hulle hul reis voortsit.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hibiscustraat 19, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink 28 Degrees North West Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Blydeville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscustraat 19, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom