28 Duiker

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

28 Duiker is in die Middelvlei-vakansieoord geleë waar jy die Overberg kan verken. Dit is ook net 20 km van Hermanus af.

28 Duiker is 'n houthuisie met 3 kamers op die boonste vloer. Die eerste twee kamers is ingerig met dubbelbeddens en die derde slaapkamer met 'n enkelstapelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan hulle etes by die eetarea geniet of in die sitkamer ontspan. 'n Buitebraai en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die huis is loopafstand van die meer waar gaste kan visvang, seil en 'n verskeidenheid wateraktiwiteite geniet. Gaste kan ook hulle fietse bring en die area verken. Ander geriewe sluit 'n swembad en tennisbaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 28 Duiker gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za