LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 La Rochelle | LekkeSlaap
+26

28 La Rochelle

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Altwee slaapkamers het dubbelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het basiese selfsorg-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, 'n elektriese braaipan en breekware en eetgerei. Die kamers het ook deure wat na 'n patio met 'n swembad en 'n privaat braai-area lei.

'n Gekookte ontbyt word voorsien en word op skikborde na die kamers geneem. Die eienaar bied ook 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste en daar is 'n swembad waarin jy kan afkoel op warm dae. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heinings. 28 La Rochelle is naby verskeie winkelsentrums, OTM's, restaurante en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir 28 La Rochelle
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 28 La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtzkFmvmjF1CjE7UGYrmUb3LszL2t6ZkzsvXhCUVJiISevBBGxJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 28 La Rochelle Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.7609 24.75623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!