LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 On Caledon | LekkeSlaap
+16

28 On Caledon

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 28 On Caledon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf met veilige parkering naby goeie restaurante.

Die tuisgemaakte jogurt met vrugte, beskuit en muffins vir ontbyt was 'n lekker bederf. Lekker geslaap.

28 On Caledon's terugvoer

Was such a pleasure hosting. Left the unit neat and tidy.

28 On Caledon
Adrian K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie goed.

Ek en my vrou het die verblyf baie geniet, die skoonheid van die plek en skoon natuur was verblywend. Net 'n aanbeveling in geval van loadshedding 'n alternatiewe beligting.

28 On Caledon's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.

28 On Caledon
Chanel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Stylish, elegant, practical and comfortable. Breakfast was lovely. Hosts were very accommodating. Central, safe and inviting. I would highly recommend 28 on Caledon to other users. We were very disappointed we were only staying one night.

Merna P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you so much for the hospitality. The stay was blessed and everything was within walking distance.

Nice, quiet area and yet the place is so comfortable. Thank you again. Will definitely visit again.  

Nikki G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat 'n stadmens nodig het om lekker te ontspan.

Gashere is amazing mense, huis is baie netjies en skoon, die perfekte plekkie om uit 'n besige skedule te ontsnap en net te ontspan. Veilig area en hoef oor niks anders te stress nie! Definitief 'n aanbeveling!

Johannes V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gelukkig en beïndruk met die moeite wat gedoen is om ons tuis te laat voel.

Deurgaans hoë gehalte en skoon en vars. Die eienaars het nie hoeke gesny of geld probeer bespaar nie. Bv die ontbyt: Graanvlokkies en Meusli met baie neute in, vars melk, egte botter. rosyntjie "muffins" goeie koffie tee en beskuit. Dis 'n stil rustige omgewing waar 'n mens lekker kan ontspan. Ons het dit baie geniet.

Anna-lou F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lou F
Gesin met tieners

Perfek.

Die woonstel was perfek vir ons behoeftes. Skoon, netjies. Die kontinentale ontbyt was baie meer as wat ons verwag het. Ons sal beslis 28 on Caledon aanbeveel. Die eienaars was baie behulpsaam.

Johan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Excellent service, great accommodation in beautiful garden.

I was welcomed by the friendly host. Very safe, clean and stylish accommodation. The breakfast is fresh and a good variety. Thank you, I will for sure go back again and recommend it to my friends.

Joseph Johannes W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Goeie verblyf in 'n netjiese eenheid.Veilig gevoel en lekker geslaap. Alles was van puik gehalte. Ook die eetgoed. Geluk aan Sue en haar span. Voorspoed vir julle.

Yolandé L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandé L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie skoon en netjiese verblyf met als wat jy nodig het.

Achmad K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Achmad K
Enkelreisiger

Huis vanaf die huis en baie snoesig.

Netjiese slaapkamer met sit-/eetkamer het ideaal gepas by my behoeftes. Grootte van die stort baie gemaklik vir in- en uitklim.

Chantal V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Saam met vriende

Baie lekker.

Daar is net een ding wat kortkom en dit is 'n wasbak in die kombuis, dit is nogals 'n storie om elke keer te gaan water tap of koppies uitspoel in die badkamer.

Jennifer D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Enkelreisiger

Fantasties.

Dis baie goeie waarde vir geld en as enkelreisiger kan ek met gemoedsrus gaan slaap in die aand omdat ek en my motor veilig is.

Jennifer D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Ek het oorspronklik 'n bietjie gesukkel om die ingang te vind, maar Sue het my mooi gehelp. Dis 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzOTAxNzcwLTRmOGQtNDVlMy1hY2QyLTYxYTczNGJiNWU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 28 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.951609051818 22.46153782209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!