28 on Old Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
28 on Old Farm is in Rondebosch, Kaapstad, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan en herlaai.
Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde eenhede, elk toegerus met 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tafel vir 2, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Buite bied die eiendom 'n pragtige tuin met ekstra buitesitplek, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang