28 on Twist

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

28 on Twist bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis met see-uitsigte. Die smaakvol versierde vakansiehuis is slegs 250 m vanaf Castle-strand, die hoofswemstrand in Pearly Beach.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel en sitplek. Die kombuis en eetarea lei na 'n die sitkamerarea. Die huis het gemaklike rusbanke, sagte wit linne, 'n TV met DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan die pragtige sonsondergange vanaf die dek geniet. Pearly Beach is langs die walvisroete wat die ligging ideaal maak vir walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 28 on Twist sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 28 On Twist gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za