Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Twist

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Een sak hout word voorsien. Ekstra hout vir die kaggel is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Gaste mag nie ander gekoopte hout gebruik nie, want slegs bloekomhout word in die kaggel toegelaat.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal word. Dié deposito sal binne 48 uur ná die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade aan die perseel is nie.
Rook is in die huis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 28, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5b2608a4196582e4e586b922d87e4c457e17d48577adeb46664ceab33ada9249b9184d91bf8da4f9cb3b829e1d4bfe21d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 28 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.660608226103 19.48867664418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem