LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 The Bridge | LekkeSlaap
+26

28 The Bridge

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir 28 The Bridge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lenata O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenata O
Gesin met klein kinders

Verblyf was gerieflik en lekker.

Die kombuis utensils kan definitief bietjie opgeknap word, daar was nie 'n rasper nie, ook nie genoeg lang glase nie as 'n voorbeeld. Die Eenheid slaap 4, maar slegs 2 middelslag-koeldrankglase beskikbaar. Dan het ons reën ervaar en sou dit nogal geniet het as daar dalk 'n halwe veranda was op die stoepie sodat ons buite kon sit al reën dit effe. Verder was die verblyf gerieflik en ons het lekker gebly.

Martha S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie lekker gebly. Sarie was baie behulpsaam en vriendelik.

Juane S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane S
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer daar bly.

Lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Louise V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly hoofsaaklik te danke aan die ligging van die grondvloer-eenheid.

Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Iets wat beslis sal maak dat ek nie weer die eenheid bespreek nie. Ons bly altyd in selfsorgeenhede maar dit word ook altyd "daagliks skoongemaak". Kombuis en beddegoed kort aandag; was nie silwerskoon nie. Die eenheid het 'n lekker stoep wat erg middagson kry en 'n son-afdakkie is 'n goeie idee. Maar ons het heerlik onder die groot boom en by die braaiers gekuier. Swembad word baie mooi in stand gehou en wink heeldag vir die gaste van nr. 28. Oor die algemeen heerlik gebly in nr. 28

28 The Bridge's terugvoer

Thank you for your review,
We will be offering guests extra cleaning should they require it in future to be arranged at the apartment.

28 The Bridge
Hercules B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, baie dankie.

Alles was die moeite werd, die plek word in stand gehou en vir familiekuier, 'n ware juweel. Pragtige ontvangs wat regtig uit haar pad gaan. Dankie.

28 The Bridge's terugvoer

Thank you for your review.

28 The Bridge
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bridge Apartments, Mckensie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJCPDvPQi4Zm1mdzqHWMR273dgpMpjVqYDLWx2PfJAESWVOmsm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 The Bridge Apartments 22 Mckenzie Street 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.372421 32.412231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!