LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 282 Guesthouse | LekkeSlaap
+9

282 Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 282 Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zama Honest B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama Honest B
Saam met vriende

Overwhelming.

Good place to stay at.

Liziana L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liziana L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ek is baie vriendelik ontvang en hulle het uit hul pad gegaan om te help met 'n krisis wat ek gehad het. Baie dankie, Claudette.

Anthony L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L
Saam met vriende

Very hospitable with friendly service and attention.

Was a 3 week stay and amenities were provided for this period. Maid service and general cleanup was provided during stay. Shall recommend to friends and family.

Willie N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, ruim woonstel, alles was skoon en netjies.

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld, die woonstel is lekker ruim en netjies.

Willie N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies.

Lekker ruim woonstel, rustige omgewing alles netjies en veilig.

Eksteen B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eksteen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige blyplek met alles wat mens nodig het!

Veilige en stil omgewing en bedagsame eienaars!

Jackie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker ons sal definitief weer 282 gebruik.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is netjies en lekker in gerug vir 'n klein gesin. 282 is ook lekker sentraal van die winkelsentrums af.

282 Guesthouse's terugvoer

Dankie Jackie! Dit was 'n groot plesier om julle gesin te kon huisves by 282 Gastehuis!
Baie voorspoed vir julle vorentoe!
Ben & Claudette.

282 Guesthouse
Henk Le Roux S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk Le Roux S
Enkelreisiger

Well equipped, easy access to major roads, clean, large living space.

I visited some family nearby and stayed in this guesthouse. It was clean and secure and with a nice, big living space. It is well equipped and the host was helpful and friendly. I would recommend this to friends and family who might be looking for accommodation in this area.

Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MjkyNjNhLTg3ODEtNGZmMC1iZjM1LWY4MDNhMDJjZTZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R480  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!