Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Platteland
- Slegs verblyf
- Bosveld
- Slegs verblyf
Huisreëls
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die fasiliteite is vir die uitsluitlike gebruik van gaste met bevestigde besprekings by 28onCalliope.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook in of voor die kamers is verbode.
Gaste word versoek om enige items wat tydens hul verblyf gebreek is, aan te meld of te vervang.
Geen bykomende kooktoestelle of verwarmers word toegelaat nie.
Die eiendom werk op 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel om billike en volhoubare kragverbruik te verseker. Eenhede sal met aankoms op die meter beskikbaar wees. Gaste is verantwoordelik vir die aankoop van bykomende elektrisiteit soos benodig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Calliope Drive, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang