Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28°South Self-catering Unit

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir 28°South Self-catering Unit
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en het min of meer alles wat jy nodig het. Kort 'n paar goed in die kombuis, maar andersins was dit 'n lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Gesin met tieners

Gerieflik, maar beter waarde vir geld elders beskikbaar.

Die eenheid is redelik gerieflik ingerig, maar die kombuistoerusting is redelik basies. Die eenheid het aanvanklik nie genoeg borde, messe en vurke ens. gehad vir die vier persone wat bespreek was om daar te slaap nie. Die bestuurder het dit egter vinnig reggestel. Die privaatheid van die eenheid is effe misleidend. Die ingang na die huis is apart van die plaashuis se ingang en dus privaat. Die vensters van die slaapkamers kyk egter uit op die tuin van die plaashuis (wat reg langs die huisie is). Indien die blindings van die huisie oopgelaat word, kan die inwoners en werkers van die plaashuis sien wat in die slaapkamers van die eenheid gebeur. Die eenheid word geadverteer as synde op 'n plaas geleë. Dit blyk egter dat die plaas baie klein is en behoort dus eerder as 'n plot geklassifiseer te word. Daar is nie werklik plek om rond te stap op die plaas nie (aangesien dit 'n plot is). Die braaier van die huisie kyk uit op 'n baie klein landery. Die huisie is 'n klipgooi vanaf die hoofpad tussen Kakamas en Riemvasmaak geleë. Die braaier kyk ook uit op hierdie pad, wat impliseer dat motoriste op die pad kan sien wat mense doen indien hulle in die lappie gras voor die huis sou sit. Alhoewel nie baie steurend nie, is mens bewus van die swaar voertuie wat op hierdie pad verby die eenheid ry. Die ligte van die voertuie skyn ook in die aand in die woonkamer van die eenheid in indien die blindings in die woonkamer nie toegemaak word nie. Kortom, die eenheid is gerieflik - ek vertrou dat die bestuurder aandag sal gee aan die kombuistoerusting wat kortkom. Vir die prys wat ons betaal het, sou ek regte privaatheid en 'n beter toegeruste eenheid verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Was amazing to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie welkom gevoel nie, asof ons nie verwag was nie. Geen ventelering, baie muskiete en insekte en swak toegerus vir gaste maar dankbaar vir die lugversorging.

In kort sal nie terug gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Saam met vriende

Was great.

Its a nice setting. And lovey place will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zorinda O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zorinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Eienaar is baie hulpvaardig en gasvry.

Huisie is mooi skoon, en erf is heerlik vir die woewe. Dit is net meer aan die plotte se kant, so dit was stiller as in Kakamas op die dorp, maar daar was baie beweging in die omgewing in die aand, die bure het musiek gespeel tot laat en die honde was onrustig. Ek was maar bietjie bang deur die aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester G
Saam met vriende

Rustig, netjies en ruim.

Hierdie instansie is geleë net buite Kakamas op 'n plasie, wat beteken die omgewing is pragtig groen. Oorkant die eenheid was 'n kamp en paar beeste het daar gewei, stil omgewing en baie rustig. Die eenheid is volledig toegerus met netjiese slaapkamers, kwaliteit linne en lugversorging in beide slaapkamers met waaiers in die sit- en eetkamer. In die badkamer is 'n bad met stort. Buite is onderdakparkeerplek. Ons het heerlik gerus en die omgewing is so mooi en vreedsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AH 96, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ec8cc888af1f514858330d27fafde99e9a5ce2919c784a1ab1d65df28fe7307ba9c0b46a7264e74b0f6f703fdaf2126f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 AH 96 Schroder 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.741820082045 20.597577688208