29 @ Weenen

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

29 @ Weenen is in die gewilde vakansiedorp, Hartenbos, tussen George en Mosselbaai, naby die nuwe ATKV Strandoord met sy gewilde eetplekke, asook die Water Park.

Die verblyf word in 4 selfsorg woonstelle gebied. Elke woonstel is ten volle toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie by die see. Woonstelle het 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, 'n TV met DStv ingesluit. Elke eenheid is ook toegerus met 'n alarmstelsel asook lugversorging

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is vir elke woonstel beskikbaar. Die beddegoed en linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie swem handdoeke saambring.

Die woonstelle is 600 m vanaf die gewilde ATKV Hartenbos-amfiteater, 700 m vanaf die naaste strand en 900 m vanaf die Hartenbos Strandoord.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 @ Weenen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R600 per nag (plek vir 3)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za