Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Carissa Street

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

29 Carissa Street is in Steenbras View in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Ons is naby talle winkels, restaurante en geriewe, asook maklik van die Strand se strand af bereikbaar.

Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het sy eie ingang en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder het elke slaapkamer lugversorging, 'n TV en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Albei kamers het kombuisies wat elk toegerus is met 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenhede het hul eie braaigeriewe. Die een op die onderste verdieping het 'n Weber-braai en die boonste eenheid het 'n gasbraai op die balkon. Dié balkon bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

29 Carissa Street is 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, asook naby Stellenbosch se wynroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir 29 Carissa Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 Carissa Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14cdc6b24cf3f37dd0bce4598ae8ddf2b26d9a509ca992b909b01d778a38c08ce438bab48b9817cd2ec6de335543c7ba01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 71 5 1 5 29 Carissa Street Steenbras View 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.055204444268 18.82596682209