LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 Carissa Street | LekkeSlaap
+18

29 Carissa Street

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir 29 Carissa Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jannie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, privaat en veilig.

Ons verblyf was vir 11dae, en dit was werklik aangenaam. Hanlie is 'n baie goeie gasvrou, en die verblyf is netjies, smaakvol en veilig. Die ligging is sentraal, en was vir ons doeleinde baie goed.

Jacqui G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hanlie is a gracious host, and is so organised. Everything was very clear, from the directions, to the use of the keys, alarm, and leaving the keys when we left.

The only complaint, and it isn't really a complaint, is that the unit wasn't cleaned every day, but was very clean on arrival, with coffee, tea, sugar, rusks and milk provided.

Rudi L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best weekend ever.

This was really a great time, myself and my partner had such a good time, loved every moment.

Precilla V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek, goed toegerus, baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar bly.

Lona O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lona O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en het alles nodig om lekker te bly. Pragtige uitsig.

Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Jonique N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Area was baie rustig. Woonstel is lekker snoesig en het alles in wat jy benodig.

Fia C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Belewenis

Alles wat jy nodig mag hê, in goeie werking en styl. Dit was uiters bevredigende verblyf.

Tarryn A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cozy place to stay.

Very beautiful setup. We loved it and the location was perfect.

Petro V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig, pragtige woonstel

Pragtige ruim woonstel met alles wat mens kan benodig! Genoeg plek vir 'n camping cot en steeds meer as genoeg ruimte. Uitsig wat mens nie kan vergelyk nie. Defnitief iets om te beleef!

Tienie P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons was vriendelik ontvang. Het dadelik tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Alles wat ons benodig het en nog meer was beskikbaar. Die uitsig is pragtig en geleë in 'n rustige woonbuurt. 10 uit 10.

Marian B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, worth every cent.

Hanlie and her husband have an amazing place there and we were always greeted with a friendly smile we will be back in the near future.

Gerdus B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sien sterre.

Lynette C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Veilig, vlekkeloos en 'n fantastiese gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Safe, spotless and fantastic host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Renee' R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee' R
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 - definitely a beautiful, neat place and for sure will visit again.

Will definitely visit Carissa Street again. The place is everything you could dream of. Beautiful and very neat and tidy.

Jaco P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uiters positiewe ervaring.

Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is vir die tyd, was daar. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Zelda C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon en kamer baie ruim.

Ek het net aande en nagte daar spandeer, maar dit is baie stil area en het ook 'n lekker stoepie voor die eenheid.

Robyn S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so 'n cute plekkie, lekker rustig. Ek's definitief weer daar.

Ek beveel dit graag aan. Baie oulike plekkie, rustig en veilig.

Phil F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phil F
Enkelreisiger

Baie netjies. Ek is goed ontvang.

Goeie waarde vir geld en goed geleë. Slegs minute vanaf die Somerset-Wes stadskern.

Gerrie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toeganklik, veilig netjies en skoon.

Alles wat nodig is vir selfsorg was daar. Baie vriendelik, kan hulle aan enigiemand aanbeveel. Die verblyf by 29 Carissa Street was heerlik. Alles was baie skoon en netjies. Die uitsig en gasbraaier was 'n heerlike byvoeging. Boonop was die bed ongelooflik gemaklik, snoesig.

Lorette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, skoon, netjies, modern en ruim.

Sal beslis die verblyf aanbeveel en sal self weer van dit gebruik maak. Die kamer voel vars, skoon en koel!

Willem P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, kan hoogs aanbeveel.

Eenheid was pynlik netjies, pragtige uitsig en het aan al ons vereistes voldoen.

Kobus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties! Het al by baie plekke geslaap, 100%.

Ons het net oornag, want was besig om ons dogter te help trek. Die plek is eerste-klas. Kon langer daar gebly het!

Michelle V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Baie lekker gebly! Mense is baie vriendelik!

Lynn V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

We loved our stay at Carissa. Owners were very friendly and so welcoming and the place was clean and pretty. Had an amazing view outside as well. Will definitely go back.

Wilna L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik. Baie mooi. Baie skoon. Baie rustig. Baie tevrede.

Sien sterre.

Troné B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice and neat.

The accommodation was lovely! Will definitely recommend it.

Daniel D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Nuut, skoon, veilig en in stil straat. Goed toegerus. Baie aangename gasvrou. Sal beslis weer daar wil bly. 'n Wenk: Nie bedoel as kritiek - oorweeg block-out agter gordyne om slaapvertrek meer donker te hou saans. Straatlig en ligte van buurhuise kan steurend wees.

29 Carissa Street's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van die wenk, en sal werk maak van dit.

29 Carissa Street
Ilda H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie mooi plekkie. Vriendelike ontvangs! Enige iemand sal tevrede wees.

Claudio J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy place.

Pictures do not justify the place itself. Very clean and well furnished place. Owners are very friendly, warm people. Pity it was only a one night stay.

Hester B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Enkelreisiger

Fantasties!

Ek het heerlik gebly en sal die verblyf 100% aanbeveel.

Licinda A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licinda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

I really enjoyed my stay and it was a nice experience, I will surely recommend their place.

Shavon P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Sal enige tyd aanbeveel. Netjies, rustig en definitief die moeite werd.

was R1 000
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYoCefnv7T2KhWMefFVvm3UTWKoWNVxhd4vSil0EEllc1r5xzd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 29 Carissa Street Steenbras View 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -34.055204444268 18.82596682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!